Hierdie Sondag by Die Bron
Boodskap aan die Sewe Kerke. Laodisea: 'n Kerk wat Jesus nie meer nodig het nie | Henry Pike | Livestream om 10:00 op YouTube.
FIRE KIDS & INVASION YTH is gesluit agv die kamp.
FIRE KIDS & INVASION YTH is gesluit agv die kamp.
Wat gebeur by Die Bron?
God & Geld Seminaar
May 30, 2026
Featured
Signups availablePinkster 2026
May 19, 2026 | Recurring
Sondag Oggend Diens
May 24, 2026 | Recurring
Gebedsgroep
May 24, 2026 | Recurring
Registreer vir:
Sunday
- 8:00 AM Sondag Oggend Diens
- 10:00 AM Sondag Oggend Diens
- 10:00 AM FIRE KIDS Kinderkerk & INVASION Yth Tienerkerk (tydens skoolkwartale)
Ontvang. Glo. Verander.
βDaarom dank ons God ook gedurig daarvoor dat julle, toe julle die Woord van God ontvang het wat julle van ons gehoor het, dit nie aangeneem het as die woord van mense nie, maar as wat dit werklik is: die Woord van God β wat ook werk in julle wat glo.β
β 1 Tessalonisense 2:13
By Die Bron glo ons dat herlewing nie net βn oomblik is nie β maar βn veranderde lewe.
Ons begeerte as gemeente is eenvoudig, maar diep:
- Om die Woord te ontvang
- Dit werklik te glo
- En verander te word deur die krag daarvan
Ons is βn Afrikaanse, Woord-gebaseerde gemeente in Willowbridge, Bellville, wat deel is van die liggaam van Christus. Hier word gelowiges toegerus en bemoedig om hulle geloof te aktiveer, βn dieper pad met God te stap, en saam te groei om meer soos Jesus te word.
Praktiese Inligting
Sondagdienste: 08:00 & 10:00
Willowbridge, Bellville
Sondagdienste: 08:00 & 10:00
Willowbridge, Bellville
Livestream: Elke Sondag om 10:00 op YouTube
https://www.youtube.com/@diebron/streams
https://www.youtube.com/@diebron/streams
Luister ook gerus na Henry Pike se radioprogram
βDis hoe dit isβ β Dinsdagaande 21:00 β 22:00 op Tygerberg 104FM
βDis hoe dit isβ β Dinsdagaande 21:00 β 22:00 op Tygerberg 104FM
Ons nooi jou om saam met ons te kom aanbid β in persoon of aanlyn. π€
