
God & Geld Seminaar
Upcoming Dates
Location
Selections
- Standaard Toegang (prys is in ZAR nie $ nie)$200
Details
God en Geld – Bybelse Beginsels vir Finansiële Vryheid
Sluit by ons aan vir ’n praktiese en lewensveranderende seminaar aangebied deur Wilco Naumann, waar ons kyk na God se hart en beginsels rondom finansies.
Hierdie seminaar is nie net inspirerend nie, maar ook prakties — jy sal toegerus word met Bybelse insigte en konkrete stappe om:
- ’n gesonde finansiële fondasie te bou
- vry te kom van skuld en finansiële druk
- ’n duidelike, Bybels-gegronde plan vir jou geldsake te ontwikkel
Jy ontvang ook Wilco se boek, God & Geld, wat as ’n praktiese handleiding dien vir jou finansiële reis.
Datum: 30 Mei
Tyd: 09:00–14:00 (5ure seminaar met Q&A)
Plek: Die Bron Teater
Koste: R200 per persoon (sluit boek in)
Hierdie seminaar word ondersteun deur Abide Business Ministries & aangebied deur EBM (Executive Besigheids Mentorskap).
Registrasie
Registreer hier via Church Center om jou plek te bespreek.
Betaling geskied via EFT — stuur asb jou bewys van betaling na info@diebron.co.za om jou plek te bevestig.
First National Bank (FNB)
Rekeningnaam: Die Bron
Rek No: 62318713006
Takkode: 250 655
Verwysing: GG + Naam Van