Sondag Oggend Diens
Every Sunday
Schedule
08:00 Diens10:00 Diens
Categories
Location
Die Bron Kerk, Willowbridge Shopping Centre
39 Carl Cronje Dr Bellville, Western Cape 7530
Details
Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Tygervallei. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens.
🕗 DIENSTYE:
Sondae | 08:00 & 10:00
Livestream op YouTube | 10:00
🕗 DIENSTYE:
Sondae | 08:00 & 10:00
Livestream op YouTube | 10:00